Go directly to entry form !
(28)
1 2 3
>
(28) Эдик
Wed, 5 May 2010 21:02:41 -0500

Прелестный вопрос
(27) Matthew C. Sheehan
Thu, 23 July 2009 21:45:11 -0500

Following Lliam's story here and seems like he is doing great. I am 23 year old diagnosed with AA last month and making effort to reach out with any and everyone connected to this disease in hope of spreading awareness. I would love to hear more of Lliams story. Please send me an e-mail with any info or advice you have, and don't hesitate stop in an take a look at my blog.

-Matt
http://www.myPICCLine.com
(26) Lizel
Tue, 16 December 2008 16:59:00 -0600

Great news! I hope you all have a great Christmas and New Year!
(25) santie
Wed, 1 October 2008 16:09:12 -0500

Goeie nuus dat Lliam weer kan headers doen ens. Bloedtoetse is maar weird an kan soms nie mooi
wys wat aangaan nie. Hoop julle patience word nie te veel getry nie!
(24) Stefan Steenkamp
Wed, 1 October 2008 03:02:05 -0500

Hi Daar,

Sorry om te hoor dat dinge nie so vinnig gebeur soos wat julle gehoop het nie. Maar dinge klink vir my nog positief uit jou email. Sterkte aan daai kant. Julle nr 1 website subscriber...

cheers,

Stefan
(23) Stefan Steenkamp
Fri, 25 July 2008 01:53:03 -0500

Hi Daar,

Baie geluk met die nuwe resultate. Baie bly vir julle klomp!!!

Groete,

Stefan
(22) Stefan Steenkamp
Fri, 27 June 2008 01:31:59 -0500

Hey, great nuus. Lliam, dink jy verdien 'n PS2 game daarvoor! Draai bietjie jou ma se arm...

Groete
(21) Riana Fourie
Sat, 10 May 2008 05:58:12 -0500

Tertius en Mari
Ek het eers gister by Oscar gehoor dat Liam siek is. Ek dink aan julle. Baie strekte. Riana
(20) santie
Thu, 8 May 2008 09:30:55 -0500

OK, fine, ek dink nog steeds julle moet die anti-spam measures voor die message sit as julle kan en ek sweer daar was nie 'n blokkie of iets
ingekleur nie,maar in my defense ek het vir Paul gese ek wonder of daar nie 'n ander plek is waar ek die letters moet tik nie, want hoe weet die rekenaar dan wat is my message en wat is die lettertjies? Ek het nou al so baie boodskappe ge misfire ek is al amper speechless,maar hier kom nog een en hy beter #@$&^**%$#@ daar kom...Lliam , YOU ROCK! Ons is baie bly jy het so vinnig die
siekte gewys wies baas! Here we go...
(19) Kate
Thu, 8 May 2008 00:50:55 -0500

Well done with the big improvements Lliam. Before long you will be back to your normal self!

Kate
>

 Name *
 Email *
 Website
 Text *
* Mandatory

Antispam measures
Please insert the letter and number combination into the text field before submitting the guestbook entry.
captcha